InfoisInfo South Africa

Klein Fonteintjies Kleuterskool
Community Service in Randburg

Show number
Remember you found this company at Infoisinfo 011792 311?

Address

99 Elise straat Fontainebleau. Randburg. Gauteng. 2194
Show map


Are you the owner or manager of this company?



What you should know about Klein Fonteintjies Kleuterskool

Nets in Randburg, Baby Care in Randburg, School in Randburg, Creche in Randburg

Klein Fonteintjies Kleuterskool het sy deure geopen in 1997 en is ons baie trots op ‘n puik skool. Die speelterrein is veilig en kleutervriendelik met genoegsame klimapparaat om die grootspiere te ontwikkel. Ons volg ook ‘n streng roetine in die klas om te verseker dat alle leerareas gedek word. Alle klasse is toegerus met die nodige opvoedkundige speelgoed om die kleingoed te vermaak. Ons werk nie net by Klein Fonteintjies nie maar het ook baie pret! Gekwalifiseerde personeel bied die klasse op ‘n interresante en informele wyse aan. Die klasse is goed ingerig met genoeg ruimte vir speel en leer. Dit is vir ons belangrik om elke kleuter tot sy/haar volle potensiaal te ontwikkel op liggaamlike en emosionele vlak. Daar heers ‘n huislike en persoonlike atmosfeer onder die personeel, kleuters en ouers. Die jonger maats maak gebruik van hul eie speelarea wat afgeskei is van die groter maats en is aangepas vir hulle veiligheid.
Read more...

Social networks

We don't have any social media account of this company

Photos and videos

Reviews of Klein Fonteintjies Kleuterskool (0)

Do you own a business?
We help you grow it

Get more clients, visibility and branding.
Let us help you achieve your targets and improve your business.

Add your company